Warning: Attempt to read property "permalink" on false in /home/constant/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/context/meta-tags-context.php on line 308

Totem Gauteng

About Constantia school uniform supplier

Constantia school uniform are a family business existing since 1964. Originally in the CBD of Johannesburg, then Crossroads Centre in Randburg, then Sanlam Centre in Randburg and now since 1996 in the High School Centre, cnr Malibongwe and Rabie streets, opposite Hoërskool Ransburg’s main gate.
We supply school uniforms to 16 specific schools.
We specialise in quality school uniforms at affordable prices. We regularly negotiate prices to benefit our customers.
We are a family here at Constantia schoolwear Randburg and our Customers are our first priority.

Meer oor Constantia Skooldrag

Constantia skoolklere is ‘n familiebesigheid wat al sedert 1964 bestaan. Oorspronklik in die Middestad van Johannesburg, toe na Crossroads Sentrum in Randburg, toe Sanlam Sentrum in Randburg en nou al vanaf 1996 in die Hoërskool Sentrum Randburg, h/v Malibongwe en Rabie strate, oorkant Hoërskool Randburg se hoofhek.
Ons verskaf skool spesifieke  klere aan ouers van 16 skole en op aanvraag ook direk aan skole.
Ons is baie gesteld op kwaliteit skooldrag teen bekostigbare pryse. Ons is gereeld besig om pryse te beding en dit weer aan ons kliënte deur te gee.
Ons is ‘n familie hier by Constantia en ons kliënte is ons eerste prioriteit.

123456789